Modulekode | ECD 412 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die fasilitering, begrip en toepassing van vroeë wiskunde kennis, konsepte, vaardighede en prosesse. Om studente kennis, vaardighede en houdings verbonde aan grondslag fase wiskunde te verbeter. Aandag word ook gegee aan die beplanning van aktiwiteite, leer hulpbronne en assesserings prosedures om te verseker dat daar effektiewe leer plaasvind in die wiskunde program. Akademiese wiskunde kennis is ook deel van die inhoud. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes |
Kontaktyd | 42 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App